Pastoor Leon se getuienis op Radio Tygerberg
Pastoor Leon se getuienis op Radio Tygerberg
“Draaipunt – Pastoor Leon van Rensburg”
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Pastoor Leon is gevra deur Radio Tygerberg om sy getuienis te gee en dié opname was vandag uitgesaai, en dit sal jou vasgenaal hou, want Jesus bly die fokus van dié getuienis, en al die eer gaan aan God!